top of page

Volgende Dienste
30 November 09:00 | Aanlyn op Youtube
07 Desember 09:00 | By Simplicity Venue
14 Desember 09:00 | Aanlyn op Youtube
21 Desember 09:00 | Aanlyn op Youtube
25 Desember 09:00 | By Simplicity Venue
28 Desember0 9:00 | Aanlyn op Youtube
Isaiah 61:4
They will rebuild the ancient ruins, repairing cities destroyed long ago. They will revive them, though they have been deserted for many generations.

Gered.
Gesond.
Gestuur.
Kaleo is ‘n beweging wat gestig is met die visie om te sien dat mense gered, gesond & gestuur word.
Gered. Om te verstaan wat Jesus se opstanding werklik vir jou beteken.
Gesond. Om te verstaan dat Jesus se agenda die volle herstel van die mens en die skepping is.
Gestuur. Om te verstaan dat daar ‘n spesifieke plan en roeping op jóú lewe is.

bottom of page


















































