top of page
WhatsApp Image 2025-02-10 at 13.42_edited.jpg

Volgende Dienste

02 Augustus 09:00 | By Simplicity Venue

09 Augustus 06:00 | Aanlyn Op Youtube

16 Augustus 09:00 | By Simplicity Venue

23 Augustus 06:00 | Aanlyn Op Youtube

30 Augustus 09:00 | By Simplicity Venue

Gered.
Gesond.

Gestuur.

Kaleo is ‘n beweging wat gestig is met die visie om te sien dat mense gered, gesond & gestuur word.  

Gered. Om te verstaan wat Jesus se opstanding werklik vir jou beteken. 

Gesond. Om te verstaan dat Jesus se agenda die volle herstel van die mens en die skepping is.

Gestuur. Om te verstaan dat daar ‘n spesifieke plan en roeping op jóú lewe is.

Boek Bestelling

Untitled-2.jpg

'n Eerlike rou reis van redding, herstel en 'n lewende verhouding

Hierdie boek is vir elkeen wat moeg is vir perfeksie en godsdienstige pretensie. Vir die mens wat smag na 'n geloof wat asemhaal, voel, vra, huil, lag - en eerlik is.

Waar is Kaleo?

28 Reier Rd, Roodeplaat, Pretoria

Isaiah 61:4

They will rebuild the ancient ruins, repairing cities destroyed long ago. They will revive them, though they have been deserted for many generations.

​

​

Kaleokerk  byeenkoms
bottom of page